Welkom by ons beskeie webblad
BONSMARA
Ons is al sedert 1994 in die Bonsmara boerdery!
Die boerdery is versprei oor verskeie plase in die Pietersburg omgewing.
WENBERG GASTEPLAAS
Wenberg gasteplaas is op die plaas Onverwagt ongeveer 15km vanaf die stad se sakekern
Die fasiliteite is selfsorg en die huise is in die bos geplaas om die gevoel van die bos vas te vang.
Elke huis het 'n unieke tema!
Kyk gerus na die fotos van die kamers op die fotoblad
Beeste plasing
Kalender
Kom kyk weer later.