Plaas Onverwagt
Gasteplaas
Ons het 'n unieke omgewing geskep op Onverwagt, Kyk gerys na die fotos hieronder.
Tariewe: R150 per nag per persoon. Sluit die volgende in: Beddegoed, kombuis geriewe, lapa, 4 staal tafels, 21 swart plastiese stoele, 1 bondel kampvuur hout, kragopwekker vol brandstof (indien meer as een tenk vol gebruik gaan word, moet u self voorsien). ‘n Minumum bedrag van R1000.00 per dag/nag is geldig.
Indien jy dit van nader wil beskou, kliek gerus op die foto om dit alleen oop te maak...
Beeste plasing
Kalender
Kom kyk weer later.