Wie is ons?
Wenberg boerdery word bedryf deur die Wentzel en Smit familie in Pietersburg Polokwane
Die twee Boers Pieter en Helgard Wentzel word ondersteun deur hulle seuns waarvan Dique Smit aktief in Pietersburg betrokke is en Christian Wentzel 'n stille aandeel het.
Die kernkudde is opgebou sedert 1994 met aanteel van Ons Pa Christian asook teel koeie vanaf Oom Roy Baragwanath.
Ons kontak epos is: wenberg@crocuta.co.za
Beeste plasing
Kalender
Kom kyk weer later.